5 deur wie ons onverdiende goedhartigheid+ en ’n apostelskap+ ontvang het sodat daar onder al die nasies+ geloofsgehoorsaamheid met betrekking tot sy naam sou wees,
7 Met die oog op hierdie getuienis+ is ek as ’n prediker en ’n apostel aangestel+—ek vertel die waarheid,+ ek lieg nie—’n onderrigter van nasies+ met betrekking tot geloof+ en waarheid.