Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:176
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 176 Ek het soos ’n verlore skaap gedwaal.+ Soek tog u kneg,+

      Want ek het u gebooie nie vergeet nie.+

  • Esegiël 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 My skape het op al die berge en op elke hoë heuwel bly ronddwaal;+ en oor die hele oppervlak van die aarde is my skape+ verstrooi, sonder dat iemand hulle gesoek het en sonder dat iemand hulle probeer vind het.

  • 1 Petrus 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Want julle was soos skape wat wegdwaal;+ maar nou het julle teruggekeer tot die herder+ en opsiener van julle siele.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel