Psalm 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Talle jong bulle het my omsingel;+Die sterkes van Basan het my omring.+ Psalm 69:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dié wat my sonder oorsaak haat, het selfs meer as die hare van my kop geword.+Dié wat my tot swye bring, wat sonder rede my vyande is, het talryk geword.+Wat ek nie deur roof geneem het nie, het ek toe teruggegee. Lukas 22:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Maar hy het in sielsangs geraak en voortgegaan om nog ernstiger te bid;+ en sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val.+
4 Dié wat my sonder oorsaak haat, het selfs meer as die hare van my kop geword.+Dié wat my tot swye bring, wat sonder rede my vyande is, het talryk geword.+Wat ek nie deur roof geneem het nie, het ek toe teruggegee.
44 Maar hy het in sielsangs geraak en voortgegaan om nog ernstiger te bid;+ en sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val.+