Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy was onder groot druk,+ en hy het hom laat teister;+ tog het hy nie sy mond oopgemaak nie. Hy is net soos ’n skaap na die slagplek gelei;+ en soos ’n ooi wat voor haar skeerders stom geword het, het hy ook nie sy mond oopgemaak nie.+

  • Jesaja 53:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar dit het Jehovah behaag om hom te verbrysel;+ hy het hom siek gemaak.+ As u sy siel ’n skuldoffer maak,+ sal hy sy nageslag sien,+ sal hy sy dae verleng+ en sal die welbehae+ van Jehovah in sy hand slaag.+

  • Lukas 12:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Ja, ek het ’n doop om mee gedoop te word, en hoe benoud word ek totdat dit volbring is!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel