Handelinge 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+ Handelinge 7:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Watter een van die profete het julle voorvaders nie vervolg nie?+ Ja, hulle het dié doodgemaak+ wat die koms van die Regverdige+ vooruit aangekondig het, wie se verraaiers en moordenaars julle nou geword het,+
15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+
52 Watter een van die profete het julle voorvaders nie vervolg nie?+ Ja, hulle het dié doodgemaak+ wat die koms van die Regverdige+ vooruit aangekondig het, wie se verraaiers en moordenaars julle nou geword het,+