Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want ná my terugkeer het ek spyt gevoel;+ en nadat ek tot kennis gebring is, het ek op die dy geslaan.+ Ek het beskaamd gestaan en ek het ook verneder gevoel,+ want ek het die smaad van my jeug gedra.’”+

  • Esegiël 16:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En in al jou verfoeilike dinge en jou dade van prostitusie het jy nie gedink aan die dae van jou jeug toe jy naak en ontbloot was nie; in jou bloed het jy gelê en skop.+

  • Esegiël 16:60
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 En ek, ek sal dink aan my verbond met jou in die dae van jou jeug,+ en ek sal vir jou ’n verbond tot stand bring wat tot onbepaalde tyd duur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel