Maleagi 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En julle het gesê: ‘Waarom?’+ Omdat Jehovah getuie is tussen jou en die vrou van jou jeug,+ met wie jy verraderlik gehandel het, hoewel sy jou metgesel en die vrou van jou verbond is.+
14 En julle het gesê: ‘Waarom?’+ Omdat Jehovah getuie is tussen jou en die vrou van jou jeug,+ met wie jy verraderlik gehandel het, hoewel sy jou metgesel en die vrou van jou verbond is.+