Spreuke 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 wat die vertroude vriend van haar jeug+ verlaat en wat die verbond van haar God vergeet het.+ Matteus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en gesê het: ‘Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat+ en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees’?+
5 en gesê het: ‘Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat+ en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees’?+