Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:165
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 165 Oorvloedige vrede behoort aan dié wat u wet liefhet,+

      En vir hulle is daar geen struikelblok nie.+

  • Jesaja 66:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want só het Jehovah gesê: “Kyk, ek skenk aan haar vrede soos ’n rivier+ en die heerlikheid van nasies soos ’n oorlopende stroom,+ en julle sal beslis suig.+ Op die heup sal julle gedra word en op die knieë sal julle getroetel word.+

  • Jeremia 33:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 ‘Kyk, ek bring daarvoor ’n genesing en gesondheid teweeg;+ en ek sal hulle gesond maak en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar.+

  • Romeine 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Laat ons dan, noudat ons regverdig verklaar is as gevolg van geloof,+ vrede+ geniet met God deur ons Here Jesus Christus,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel