Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 91:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Met sy vlerke sal hy toegang tot jou versper,+

      En onder sy vleuels sal jy toevlug soek.+

      Sy waaragtigheid+ sal ’n groot skild+ en verskansing wees.

  • Jeremia 23:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal herders oor hulle verwek wat hulle sal lei;+ en hulle sal nie meer bang wees nie, en ook sal hulle geensins met verskrikking vervul word nie,+ en nie een sal vermis word nie”, is die woord van Jehovah.

  • Sefanja 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die oorblywendes van Israel+ sal geen onreg doen+ of leuen spreek nie,+ en ook sal daar in hulle mond geen bedrieglike tong gevind word nie;+ want hulle sal wei en uitgestrek lê,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel