Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek sal vir julle herders gee na my hart,+ en hulle sal julle beslis voed met kennis en insig.+

  • Johannes 21:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En toe hulle ontbyt geëet het, het Jesus vir Simon Petrus gesê: “Simon, seun van Johannes, het jy my liewer as hulle?”+ Hy het vir hom gesê: “Ja, Here, u weet dat ek geneentheid vir u het.”+ Hy het vir hom gesê: “Voed my lammers.”+

  • Handelinge 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Let+ op julleself+ en op die hele kudde,+ waaronder die heilige gees julle as opsieners+ aangestel het, om as herders toesig te hou oor die gemeente van God,+ wat hy met die bloed+ van sy eie Seun gekoop het.

  • 1 Petrus 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel