Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En God het verder gesê: “Laat ons+ mense maak na ons beeld,+ ooreenkomstig ons gelykenis,+ en laat die visse van die see en die voëls van die hemel en die mak diere en die hele aarde en al die kruipende diere wat op die aarde kruip, aan hulle onderworpe wees.”+

  • Genesis 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Jehovah God het verder gesê: “Kyk, die mens het soos een van ons geword deur goed en kwaad te ken,+ en nou, sodat hy nie sy hand uitsteek en werklik ook vrugte van die boom van die lewe+ neem en eet en tot onbepaalde tyd lewe nie—”

  • Johannes 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Dié een was in die begin+ by God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel