Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en dit is as ’n vrye gawe+ dat hulle deur sy onverdiende goedhartigheid+ regverdig verklaar word op grond van die bevryding deur die losprys+ wat deur Christus Jesus betaal is.

  • 1 Korintiërs 9:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat is my beloning dan? Dat ek, terwyl ek die goeie nuus bekend maak, die goeie nuus kosteloos kan verskaf,+ sodat ek my reg in verband met die goeie nuus nie misbruik nie.

  • Openbaring 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel