Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Luister na my, o eilande,+ en skenk aandag, o volksgroepe wat ver is.+ Jehovah het my selfs van die moederskoot+ af geroep.+ Toe ek in die liggaam van my moeder was, het hy my naam vermeld.+

  • Jesaja 51:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Skenk aandag aan my, o my volk; en luister na my, o my volksgroep.+ Want ’n wet sal van my uitgaan,+ en my regterlike beslissing sal ek laat rus as ’n lig vir die volke.+

  • Daniël 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En aan hom is heerskappy+ en waardigheid+ en ’n koninkryk+ gegee, sodat al die volke, volksgroepe en tale hóm sou dien.+ Sy heerskappy is ’n heerskappy van onbepaalde duur wat nie sal verbygaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.+

  • Miga 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En baie nasies sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah en na die huis van die God van Jakob;+ en hy sal ons omtrent sy weë onderrig,+ en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel