Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+

  • Johannes 18:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Daarom het Pilatus vir hom gesê: “Wel, is jy dan ’n koning?” Jesus het geantwoord: “U sê self dat ek ’n koning is.+ Hiervoor is ek gebore en hiervoor het ek in die wêreld ingekom, om van die waarheid te getuig.+ Elkeen wat aan die kant van die waarheid is,+ luister na my stem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel