37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+
9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+