Daniël 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy wonders!+ Sy koninkryk is ’n koninkryk tot onbepaalde tyd,+ en sy heerskappy is van geslag tot geslag.+ Handelinge 17:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie,
3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy wonders!+ Sy koninkryk is ’n koninkryk tot onbepaalde tyd,+ en sy heerskappy is van geslag tot geslag.+
24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie,