Psalm 65:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U het u aandag op die aarde gerig, sodat u dit oorvloed kan gee;+U verryk dit grootliks.Die stroom wat van God kom, is vol water.+U berei hulle graan,+Want so berei u die aarde.+ Jesaja 30:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+
9 U het u aandag op die aarde gerig, sodat u dit oorvloed kan gee;+U verryk dit grootliks.Die stroom wat van God kom, is vol water.+U berei hulle graan,+Want so berei u die aarde.+
23 En hy sal beslis die reën gee vir jou saad waarmee jy die grond besaai,+ en as die opbrengs van die grond, brood, wat vet en olierig sal word.+ Jou vee sal in dié dag op ’n uitgestrekte weiveld wei.+