13 Ek het my regverdigheid naby gebring.+ Dit is nie ver weg nie,+ en my redding sal nie laat wees nie.+ En ek sal in Sion redding gee, aan Israel my prag.”+
17 want daarin word God se regverdigheid+ geopenbaar weens geloof+ en tot geloof, net soos daar geskrywe staan: “Maar die regverdige—deur middel van geloof sal hy lewe.”+