Levitikus 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘As julle aanhou om in my insettinge te wandel en my gebooie te onderhou en julle dit nakom,+ Spreuke 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Gryp dissipline aan;+ moet dit nie laat los nie.+ Bewaar dit, want dit is jou lewe.+