Spreuke 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 NEEM my dissipline aan en nie silwer nie, en kennis eerder as uitgesoekte goud.+ Spreuke 8:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Luister na dissipline en word wys,+ en moet dit nie verontagsaam nie.+ Spreuke 23:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Koop waarheid+ en moet dit nie verkoop nie—wysheid en dissipline en begrip.+ Hebreërs 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 want Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet; ja, hy gesel elkeen wat hy as ’n seun aanneem.”+