Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 In dié dae het ek in Juda mense gesien wat op die sabbat+ wynperse trap en graanhope inbring en dit op esels+ laai,+ en ook wyn, druiwe en vye+ en allerhande vragte, en dit op die sabbatdag in Jerusalem inbring;+ en ek het teen hulle getuig op die dag dat hulle voedsel verkoop het.

  • Jesaja 58:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “As jy met die oog op die sabbat jou voet daarvan terughou om op my heilige dag te doen wat jou behaag,+ en die sabbat ’n verlustiging noem, ’n heilige dag van Jehovah, een wat verheerlik word,+ en dit verheerlik eerder as om jou eie weë te volg, eerder as om te vind wat jou behaag en ’n woord te spreek,

  • Hebreërs 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daar bly dus ’n sabbatsrus oor vir die volk van God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel