Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is nie.+

  • Eksodus 34:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Ses dae moet jy arbei, maar op die sewende dag moet jy die sabbat hou.+ In die ploegtyd en tydens die oes moet jy die sabbat hou.+

  • Eksodus 35:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ses dae mag werk gedoen word,+ maar die sewende dag moet vir julle iets heiligs word, ’n sabbat van volkome rus vir Jehovah. Elkeen wat daarop werk doen, moet doodgemaak word.+

  • Jesaja 58:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “As jy met die oog op die sabbat jou voet daarvan terughou om op my heilige dag te doen wat jou behaag,+ en die sabbat ’n verlustiging noem, ’n heilige dag van Jehovah, een wat verheerlik word,+ en dit verheerlik eerder as om jou eie weë te volg, eerder as om te vind wat jou behaag en ’n woord te spreek,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel