Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+

  • Maleagi 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want van die opgang van die son af, ja, tot sy ondergang sal my naam groot wees onder die nasies,+ en op elke plek sal offerrook+ gebring word, sal ’n gawe vir my naam aangebied word, ja, ’n rein gawe;+ want my naam sal groot wees onder die nasies”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Markus 12:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+

  • Jakobus 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gelukkig is die mens wat beproewing bly verduur,+ want wanneer hy goedgekeur is, sal hy die kroon van die lewe ontvang,+ wat Jehovah beloof het aan diegene wat hom altyd liefhet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel