Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maak die hart van hierdie volk onontvanklik+ en maak hulle ore ongevoelig+ en plak hulle oë toe, sodat hulle nie met hulle oë sien en met hulle ore hoor nie, en sodat hulle hart nie verstaan nie en sodat hulle nie terugdraai en vir hulle genesing verkry nie.”+

  • Jesaja 29:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want oor julle het Jehovah ’n gees van diepe slaap uitgestort;+ en hy sluit julle oë, die profete,+ en hy het selfs julle koppe,+ die sieners,+ bedek.

  • Matteus 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 LAAT hulle begaan. Hulle is blinde gidse. As ’n blinde dan ’n blinde lei, sal albei in ’n gat val.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel