Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie,

  • 2 Petrus 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ook sal hulle julle uit hebsug met valse woorde uitbuit.+ Maar wat hulle betref, die oordeel van lank gelede+ sloer nie, en hulle vernietiging sluimer nie.+

  • 2 Petrus 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 maar veral dié wat agter vlees aan gaan met die begeerte om dit te verontreinig+ en wat op heerskappy neersien.+

      Vermetel en eiesinnig, bewe hulle nie voor heerlikes nie, maar praat smadend,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel