Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 56:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hulle is honde met sterk sielsbegeerte;+ hulle het geen versadiging geken nie.+ Hulle is ook herders wat nie geweet het hoe om te verstaan nie.+ Hulle het hulle almal na hulle eie weg gekeer, elkeen vir sy onregverdige wins van sy eie grens af:+

  • Matteus 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Pas op vir die valse profete+ wat in skaapsklere na julle toe kom,+ maar van binne roofsugtige wolwe is.+

  • 2 Tessalonisense 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Laat niemand julle op enige manier verlei nie, want dit sal nie kom nie tensy die afval+ eers kom en die mens van wetteloosheid+ geopenbaar word,+ die seun van vernietiging.+

  • 2 Petrus 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daar het egter ook valse profete onder die volk opgestaan, soos daar ook valse onderrigters onder julle sal wees.+ Húlle sal heimlik verderflike sektes invoer en sal selfs die eienaar verloën wat hulle gekoop het+ en so ’n spoedige vernietiging oor hulleself bring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel