Jeremia 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En na die land waarna hulle hulle siel sal ophef om terug te keer, daarheen sal hulle nie terugkeer nie.+ 2 Petrus 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Omdat hulle die reguit weg verlaat het, is hulle mislei. Hulle het die weg gevolg van Biʹleam,+ die seun van Beor, wat die loon van onreg liefgehad het,+
27 En na die land waarna hulle hulle siel sal ophef om terug te keer, daarheen sal hulle nie terugkeer nie.+
15 Omdat hulle die reguit weg verlaat het, is hulle mislei. Hulle het die weg gevolg van Biʹleam,+ die seun van Beor, wat die loon van onreg liefgehad het,+