Jesaja 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Bul ken sy koper goed en die esel die krip van sy eienaar; Israel het nie kennis gehad nie,+ my volk het hulle nie verstandig gedra nie.”+ Jeremia 2:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Kan ’n maagd haar sierade vergeet, ’n bruid haar borsbande? Maar my eie volk—tallose dae het hulle my vergeet.+
3 ’n Bul ken sy koper goed en die esel die krip van sy eienaar; Israel het nie kennis gehad nie,+ my volk het hulle nie verstandig gedra nie.”+
32 Kan ’n maagd haar sierade vergeet, ’n bruid haar borsbande? Maar my eie volk—tallose dae het hulle my vergeet.+