Jeremia 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Keer terug, julle afvallige kinders.+ Ek sal julle afvallige toestand genees.”+ “Hier is ons! Ons het na u toe gekom, want u, o Jehovah, is ons God.+ Jeremia 33:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 ‘Kyk, ek bring daarvoor ’n genesing en gesondheid teweeg;+ en ek sal hulle gesond maak en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar.+ Hosea 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Ek sal hulle ontrouheid genees.+ Ek sal hulle uit vrye wil liefhê,+ omdat my toorn van hom gewyk het.+
22 “Keer terug, julle afvallige kinders.+ Ek sal julle afvallige toestand genees.”+ “Hier is ons! Ons het na u toe gekom, want u, o Jehovah, is ons God.+
6 ‘Kyk, ek bring daarvoor ’n genesing en gesondheid teweeg;+ en ek sal hulle gesond maak en aan hulle ’n oorvloed van vrede en waarheid openbaar.+
4 “Ek sal hulle ontrouheid genees.+ Ek sal hulle uit vrye wil liefhê,+ omdat my toorn van hom gewyk het.+