Jeremia 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En as julle nie daarna luister nie,+ sal my siel in skuilplekke huil weens die trots en gewis trane stort; en my oog sal van trane stroom,+ omdat die kudde+ van Jehovah gevange weggevoer is. Klaagliedere 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+
17 En as julle nie daarna luister nie,+ sal my siel in skuilplekke huil weens die trots en gewis trane stort; en my oog sal van trane stroom,+ omdat die kudde+ van Jehovah gevange weggevoer is.
4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+