Jeremia 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ag, was my kop maar water en my oë ’n bron van trane!+ Dan kon ek dag en nag huil oor dié van die dogter van my volk wat omgebring is.+ Klaagliedere 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Bitterlik huil sy snags,+ en haar trane is op haar wange.+Sy het niemand wat haar troos onder al haar minnaars nie.+Al haar metgeselle het verraderlik met haar gehandel.+ Hulle het haar vyande geword.+ Klaagliedere 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hulle hart het na Jehovah geroep,+ o muur van die dogter van Sion.+Laat trane soos ’n stroom afvloei, dag en nag.+Moet jou nie gevoelloos laat word nie. Laat die appel van jou oog nie stil wees nie.
9 Ag, was my kop maar water en my oë ’n bron van trane!+ Dan kon ek dag en nag huil oor dié van die dogter van my volk wat omgebring is.+
2 Bitterlik huil sy snags,+ en haar trane is op haar wange.+Sy het niemand wat haar troos onder al haar minnaars nie.+Al haar metgeselle het verraderlik met haar gehandel.+ Hulle het haar vyande geword.+
18 Hulle hart het na Jehovah geroep,+ o muur van die dogter van Sion.+Laat trane soos ’n stroom afvloei, dag en nag.+Moet jou nie gevoelloos laat word nie. Laat die appel van jou oog nie stil wees nie.