Jesaja 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+ Jesaja 61:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 om die jaar van die welwillendheid van Jehovah+ en die dag van die wraak van ons God+ uit te roep; om al die treurendes te vertroos;+
12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+
2 om die jaar van die welwillendheid van Jehovah+ en die dag van die wraak van ons God+ uit te roep; om al die treurendes te vertroos;+