Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarop het Jehovah vir hom gesê: “Wie het vir die mens ’n mond gemaak, of wie maak die stomme of die dowe of die skerpsiende of die blinde? Is dit nie ek, Jehovah, nie?+

  • Hosea 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Neem woorde met julle saam en keer terug tot Jehovah.+ Sê vir hom, julle almal: ‘Mag u oortreding vergewe;+ en neem aan wat goed is, en dan sal ons die jong bulle van ons lippe aanbied.+

  • Lukas 21:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 want ek sal aan julle ’n mond en wysheid gee, wat al julle teenstanders tesame nie sal kan weerstaan of betwis nie.+

  • Romeine 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want met die hart+ beoefen ’n mens geloof tot regverdigheid, maar met die mond doen ’n mens openbare bekendmaking+ tot redding.

  • Hebreërs 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel