Psalm 37:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy sal beslis jou regverdigheid te voorskyn laat kom soos die lig,+En jou geregtigheid soos die middag.+ Psalm 112:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy het in die duisternis as ’n lig vir die regskapenes opgegaan.+ ח [Get]Hy is genadig en barmhartig en regverdig.+ Spreuke 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar die pad van die regverdiges is soos die helder lig wat al hoe helderder word totdat dit heeltemal dag is.+
6 En hy sal beslis jou regverdigheid te voorskyn laat kom soos die lig,+En jou geregtigheid soos die middag.+
4 Hy het in die duisternis as ’n lig vir die regskapenes opgegaan.+ ח [Get]Hy is genadig en barmhartig en regverdig.+
18 Maar die pad van die regverdiges is soos die helder lig wat al hoe helderder word totdat dit heeltemal dag is.+