4 “En jy, o Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek,+ tot die tyd van die einde toe.+ Baie sal rondswerf, en die ware kennis sal oorvloedig word.”+
12 Want nou sien ons deur middel van ’n metaalspieël in vae omtrekke,+ maar dan sal dit van aangesig tot aangesig wees.+ Nou ken ek gedeeltelik, maar dan sal ek ten volle ken net soos ek ten volle geken word.+
6 Want dit is God wat gesê het: “Laat die lig uit die duisternis skyn”,+ en hy het op ons harte geskyn om hulle met die glorieryke kennis+ van God deur die aangesig van Christus+ te verlig.+
19 Gevolglik is die profetiese woord+ vir ons vaster gemaak;+ en julle doen goed deur aandag daaraan te skenk soos aan ’n lamp+ wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en ’n dagster+ opgaan, in julle harte.