Spreuke 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 knip met sy oog,+ beduie met sy voet, gee tekens met sy vingers.+ Jesaja 57:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Oor wie het julle soveel plesier?+ Teen wie bly julle die mond wyd oopmaak, bly julle die tong uitsteek?+ Is julle nie die kinders van oortreding, ’n leuenagtige saad nie,+
4 Oor wie het julle soveel plesier?+ Teen wie bly julle die mond wyd oopmaak, bly julle die tong uitsteek?+ Is julle nie die kinders van oortreding, ’n leuenagtige saad nie,+