Jesaja 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+ Jesaja 30:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want dit is ’n opstandige volk,+ leuenagtige kinders,+ kinders wat die wet van Jehovah nie wou hoor nie;+
4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+
9 Want dit is ’n opstandige volk,+ leuenagtige kinders,+ kinders wat die wet van Jehovah nie wou hoor nie;+