Psalm 105:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe hy gesê het: “Aan jou sal ek die land Kanaän gee+As julle toegemete erfdeel.”+ Psalm 135:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En wat hulle land as ’n erfdeel gegee het,+As ’n erfdeel aan sy volk Israel.+ Jeremia 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “In dié dae sal hulle wandel, die huis van Juda sy aan sy met die huis van Israel,+ en hulle sal saam+ uit die land van die noorde kom na die land wat ek as ’n erfbesitting aan julle voorvaders gegee het.+
18 “In dié dae sal hulle wandel, die huis van Juda sy aan sy met die huis van Israel,+ en hulle sal saam+ uit die land van die noorde kom na die land wat ek as ’n erfbesitting aan julle voorvaders gegee het.+