8 maar: ‘Jehovah lewe, wat die nageslag van die huis van Israel laat optrek en laat kom het uit die land van die noorde en uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het’, en hulle sal beslis in hulle eie land woon.”+
15 “‘En ek sal hulle beslis in hulle land plant, en hulle sal nie weer uitgeruk word uit hulle land wat ek aan hulle gegee het nie’,+ het Jehovah jou God gesê.”