Psalm 62:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie julle vertroue in kullery stel nie,+En moet ook nie ydel word weens blote roof nie.+As die middele vir lewensonderhoud sou floreer, moet julle nie julle hart daarop sit nie.+ Jesaja 30:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom, só het die Heilige van Israel gesê: “Omdat julle hierdie woord verwerp+ en aangesien julle op kullery en slinksheid vertrou en daarop steun,+
10 Moenie julle vertroue in kullery stel nie,+En moet ook nie ydel word weens blote roof nie.+As die middele vir lewensonderhoud sou floreer, moet julle nie julle hart daarop sit nie.+
12 Daarom, só het die Heilige van Israel gesê: “Omdat julle hierdie woord verwerp+ en aangesien julle op kullery en slinksheid vertrou en daarop steun,+