4 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Juda,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle die wet van Jehovah verwerp het+ en sy voorskrifte nie onderhou het nie; maar hulle leuens,+ wat hulle voorvaders gevolg het, het hulle voortdurend laat dwaal.+