Jeremia 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Soos ’n reënput sy water koel hou, so het die stad sy slegtheid koel gehou. Geweld en plundering word daarin gehoor;+ siekte en plaag is voortdurend voor my aangesig. Amos 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle het nie geweet hoe om te doen wat reg is nie”,+ is die woord van Jehovah, “dié wat geweld+ en plundering in hulle woontorings opgaar.”’ Miga 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die stad se rykes het vol geweld geword, en sy inwoners het leuens gespreek,+ en hulle tong is bedrieglik in hulle mond.+
7 Soos ’n reënput sy water koel hou, so het die stad sy slegtheid koel gehou. Geweld en plundering word daarin gehoor;+ siekte en plaag is voortdurend voor my aangesig.
10 En hulle het nie geweet hoe om te doen wat reg is nie”,+ is die woord van Jehovah, “dié wat geweld+ en plundering in hulle woontorings opgaar.”’
12 Want die stad se rykes het vol geweld geword, en sy inwoners het leuens gespreek,+ en hulle tong is bedrieglik in hulle mond.+