8 Want elke keer as ek praat, skreeu ek dit uit. Geweld en plundering roep ek uit.+ Want die woord van Jehovah het vir my die hele dag ’n oorsaak van smaad en van bespotting geword.+
11 Geweld het tot ’n staf van goddeloosheid opgeskiet.+ Dit is nie uit hulle nie, en ook is dit nie uit hulle rykdom nie; en dit is nie uit hulleself nie, en ook is daar geen uitnemendheid in hulle nie.
2 En hulle het velde begeer en daarop beslag gelê;+ ook huise, en dit geneem; en hulle het ’n man en sy huisgesin, ’n man en sy erfbesitting,+ te kort gedoen.+