Jesaja 48:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Daar is geen vrede”, het Jehovah gesê, “vir die goddeloses nie.”+ Jeremia 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daar is op vrede gehoop, maar niks goeds het gekom nie;+ op ’n tyd van genesing, maar kyk! verskrikking!+
15 Daar is op vrede gehoop, maar niks goeds het gekom nie;+ op ’n tyd van genesing, maar kyk! verskrikking!+