Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Waarlik, u het hierdie volk en Jerusalem heeltemal bedrieg+ deur te sê: ‘Julle sal vrede hê’,+ en die swaard het tot aan die siel gereik.”

  • Jeremia 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Het u Juda heeltemal verwerp,+ of het u siel selfs Sion verafsku?+ Waarom het u ons geslaan, sodat daar geen genesing vir ons is nie?+ Daar is op vrede gehoop, maar niks goeds het gekom nie; en op ’n tyd van genesing, en kyk! verskrikking!+

  • Miga 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want die inwoonster van Marot het op die goeie gewag,+ maar die kwaad het van Jehovah neergedaal na die poort van Jerusalem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel