Jeremia 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Na die boog en die werpspies sal hulle gryp.+ Dit is ’n wrede volk, en hulle sal geen medelye hê nie. Hulle stem sal weerklink soos die see,+ en op perde sal hulle ry.+ Dit is in slagorde opgestel soos ’n krygsman teen jou, o dogter van Sion.”+
23 Na die boog en die werpspies sal hulle gryp.+ Dit is ’n wrede volk, en hulle sal geen medelye hê nie. Hulle stem sal weerklink soos die see,+ en op perde sal hulle ry.+ Dit is in slagorde opgestel soos ’n krygsman teen jou, o dogter van Sion.”+