29 En jy sal inderdaad iemand word wat op die middaguur rondtas, net soos ’n blinde in die donker rondtas,+ en jy sal jou weë nie suksesvol maak nie; en jy sal iemand word wat altyd net te kort gedoen en beroof word, sonder dat iemand jou red.+
11 Maar hy wat sy broer haat, is in die duisternis en wandel in die duisternis,+ en hy weet nie waarheen hy gaan nie,+ want die duisternis het sy oë verblind.