Psalm 85:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Waarlik, sy redding is naby dié wat hom vrees,+Sodat heerlikheid in ons land kan woon.+ Psalm 119:155 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 155 Redding is ver van die goddeloses,+Want hulle het u voorskrifte nie gesoek nie.+