Job 29:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Met regverdigheid het ek my beklee, en dit het my beklee.+My geregtigheid was soos ’n moulose oorkleed—en ’n tulband. Jesaja 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En regverdigheid sal die gordel van sy heupe wees,+ en getrouheid die gordel van sy lendene.+
14 Met regverdigheid het ek my beklee, en dit het my beklee.+My geregtigheid was soos ’n moulose oorkleed—en ’n tulband.